|
Pizza Met Vis
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: Deeg:
250 ml meelblom -
10 ml bakpoeier -
1 ml sout
Metode:
Sif die droe bestanddele alles saam.
Sny daarby 25 ml margarien.
Klits 1 eier en 125 ml melk en voeg dit ook by.
Meng en smeer in
Voorbereiding:
Bereidingswijze: 500 ml gevlokte skelvis (haddock) -
25 ml gekapte agurkies -
25 ml gekapte uie -
100 ml gesnyde sampioene -
500 ml tamaties (in blokkies gesny) -
50 ml blatjang -
25 ml mayonnaise gemeng met 10 ml mosterd -
500 ml gerasperde kaas -
Peper en sout - oreganum
Metode:
Pak afwisselende lae van die bestanddele en dan die souse en geurmiddels.
Voeg die kaas laaste bo-oor.
Bak ongeveer 20 minute by 180?C
|
|
|